Alma Rubens

Alma Rubens
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alma Genevieve Reubens
Geboorte (1897-02-19)19 Februarie 1897
Sterfte 22 Januarie 1931 (op 33)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alma Rubens (19 Februarie 1897 – 22 Januarie 1931) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Children Pay (1916), The Americano (1916), East Lynne (1925), en Show Boat (1929).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy